hospitaal opname

Persoonlike Dokumente

  • Dokumente met betrekking tot jou verblyf
  • Id, Mediese Versekering Kaart, Telefoon Lys van naaste familie
  • Lys van huidige Medikasie

Nota Boek En Pen

  • Noteer vrae vir jou dokter, of items wat jou familie en vriende moet bring

Selfoon, Krag Laaier En Krag Prop

Klerasie

  • Kamerjas, Pajamas, Onderklere, Sokkies en Pantoffels

Toiletware

  • Tandeborsel, Tandepasta, Deodorant, Seep, Lipsalf, Sjampoe, ‘n Kam of Haar Borsel, klein Spieel Wet Wipes en Sneesdoekies vir hande, gesig en algehele verfrissing

Vermy Parfuum En Sterk Geur Produkte

Medikasie

  • Voorskrif en nie-voorskriftelike medisyne – in die oorspronklike chouers
  • Lys die naam en dosis van u huidige medikasie insluitende voorgeskryf, kruie, en oor die toonbank medisyne.

Bril

  • Indien u kontak lense dra, bring eerder ‘n bril vir u verblyf

Kontant En Kleingeld – Nie meer as R20

  • Klein hoeveelheid kontant vir eetgoed, koerant of ander artiekels van die hospitaal winkel

Spandeer Jou Tyd

  • Boeke, Tydskrifte, iPad en Krag Laaier
  • Vir klank items, gebruik oorfone

Los By Die Huis

  • Duur horlosies
  • Duur sonbrille
  • Kredietkaarte
  • Juweliersware
  • Ander duur artiekels
  • *Alle elektroniese artiekels u eie risiko
TOP